stawend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | staaf |
| Bywoordelik | stawend |
| Attibutief | stawende |
- sta•wend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat/wie staaf, terwyl dit staaf
- Indien die leierskap enige dokumentasie stawend tot hul besetting saambring, neem dit in ontvangs en oorhandig dit aan jou regsverteenwoordiger.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|