Gaan na inhoud

steekproef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  steekproef    steekproewe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  steekproefie     steekprofies  
Van Duits Stichprobe; oppervlakkige samestelling van steek + proef
steek•proef
(statistiek) 'n Seleksie uit 'n totale populasie met die doel om sekere eienskappe van daardie populasie te meet of ten minste te skat
  1. Dit is belangrik om te onthou dat jou steekproef regverdig gekies moet word. Jy kan byvoorbeeld nie slegs meisies kies om deel van jou steekproef te wees wanneer daar ook seuns in die skool is nie, tensy jy slegs wil vasstel hoe meisies of seuns spesifiek vaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sample(en)
Nederlands: steekproef(nl) v/m