Gaan na inhoud

stemreg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stemreg    stemregte  
Opgebou uit die werkwoord om te stem en die naamwoord reg.
stem·reg
(juridies) (politiek) Die reg om jou mening oor hoe die land bestuur moet word, in die verkiesing uit te spreek.
Die ouderdom waarop jy jou stemreg mag uitoefen in Suid-Afrika is 18 jaar.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: kiesrecht(nl), stemrecht(nl)