stern
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stern | sterne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sterntjie | sterntjie |
- stern
- (voëls) 'n Lid van 'n groep seevoëls wat tot die
Charadriiformes behoort en soos meeue lyk, maar gewoonlik slanker is. Hulle word soms in 'n eie familie
Sternidae ingedeel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|