stewel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stewel | stewels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| steweltjie | steweltjies |
- (skoeisel) 'n Skoen met 'n hoë skag wat 'n deel van die been bedek.
- Stewels word om verskeie redes gedra – om die voet en been te beskerm teen water, sneeu, vullis en modder, om die enkel te ondersteun tydens veeleisende aktiwiteite of bloot om moderedes.
| Vertalings: stewel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stewel.