stigting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stigting | stigtings, stigtinge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stigtinkie | stigtinkies |
- stig•ting
- Die handeling van stig; om te bou of op te rig.
- Regspersoon met 'n bepaalde eie vermoë en 'n seker doel.
- Die stigting van Rome het volgens mitiese oorlewerings op 21 April 753 v.C. plaasgevind, met die tweeling Romulus en Remus as stigtingsvaders.
- Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is 'n nie-winsgewende organisasie; hulle streef daarna dat elke spreker van Afrikaans 'n funksionele en selfstandige bestaan kan voer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|