stilgestaan
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | stilstaan |
| Werkwoordelik | stilgestaan |
- stil•ge•staan
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Boere van Aliwal-Noord het Sondag gejuig toe die Oranjerivier, wat sedert begin November stilgestaan het, se water oor die keerwal begin borrel en bruis het.[1]
- Om die problematiek verbonde aan hierdie beweeglikheid van taal te illustreer sal daar eerstens by vroeere studies van hierdie faset van taal stilgestaan word.[2]