Gaan na inhoud

stilstaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek staan stil   
(in bysin)   ... dat ek stilstaan  
Verlede Tyd  ek  het stilgestaan  
Onbepaalde wys stil te staan   
Teenwoordige deelwoord stilstaand   
Verlede deelwoord stilgestane   
stil•staan
  1. Om nie in beweging te wees nie
  2. ~ by iets: Om die tyd neem om aandag aan iets te gee
  1. Ons verbruikers kultuur het ons geleer om op een plek stil te staan en alles te doen.[1]
  2. 'n Oorlog om by stil te staan : die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stand still(en)
Nederlands: stilstaan(nl)