Gaan na inhoud

stilstaande

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordstilstaan
Bywoordelikstilstaand
Attibutiefstilstaande
stil•staan•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van stilstaand: wat stilstaan, terwyl dit stilstaan
  1. [Newton] het voorgehou dat ’n stilstaande voorwerp sal bly stilstaan tensy ’n krag daarop inwerk en dat ’n bewegende voorwerp sal aanhou beweeg tensy ’n krag dit stadiger of vinniger laat beweeg of die rigting van beweging verander.[1]