stimuleer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stimuleer |
| Verlede Tyd | ek | het gestimuleer |
| Teenwoordige deelwoord | stimulerend | |
| Verlede deelwoord | gestimuleerde | |
- sti•mu•leer
- Om maatreëls te neem wat iets bevorder
- Indien die werker sy werkstake betekenisvol vind en aan hom soveel verantwoordelikheid vir die besluitname gegun word as wat moontlik is onder die omstandighede, kan dit 'n gunstige organisasieklimaat bevorder wat die werker tot optimale funksionering kan stimuleer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|