Gaan na inhoud

stip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stip    stippe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stippie     sitppies  
puntvormige voorwerp
Die patroon in stippies is op sigself skouspelagtig en daarom is dit nodig om hom die geleentheid te gee om te speel, en probeer nie om hom te verdrink nie.[1]
Tydstip

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dot(en)
Nederlands: stip(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   stip    stipte    stips    
Vergrotend   stipter    stipters  
Oortreffend   stipste  
presies betyds; noukeurig
'n Eindigheid sprei langsaam, ongevra,
'n stipter onderskeiding word van krag.[2]
Stiptheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prompt(en), punctual(en)
Nederlands: stipt(nl)