Gaan na inhoud

stiptheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stiptheid     
Afgeleid van stip met die agtervoegsel -heid.
die eienskap om stip te wees
Verseker stiptheid, betroubaarheid en verantwoordelikheid onder dosente.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: punctuality(en)
Nederlands: stiptheid(nl) v