Gaan na inhoud

stireen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die stireenmolekule
Enkelvoud Meervoud
  stireen     
sti•reen
(chemie) 'n Aromatiese koolwaterstof met formule C8H8 wat as monomeer in verskeie polimerisasies gebruik word
  1. Polistireen is gemaak uit die monomeer stireen wat ’n vloeibare petrochemiese stof is. Stireen bevat ’n benseenring [...] wat aan ’n eteenketting gebind is.[1]
Koolwaterstof

    Sinonieme

Fenieleteen
Polistireen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: styrene(en)
Nederlands: styreen(nl) o