stoei
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stoei |
| Verlede Tyd | ek | het gestoei |
| Teenwoordige deelwoord | stoeiend | |
- (sport) Om 'n kragsport te beoefen waarby daar nie geslaan of getrap mag word nie en die deelnemers op die grond teen mekaar worstel.
- Hy stoei nou wel nie meer nie, maar as promotor is hy baie aktief[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|