Gaan na inhoud

stoeiend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordstoei
Bywoordelikstoeiend
Attibutiefstoeiende
stoei•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat stoei, terwyl dit stoei
  1. Sidderen'd, trillend, skuimend kom die figure oor die vlaktes aan gedreig
    Stoeiend, vloeiend, bloeiend donder donker hingse soos duiwels rygoed geneig [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wrestling(en)
Nederlands: worstelend(nl)