stoeiende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | stoei |
| Bywoordelik | stoeiend |
| Attibutief | stoeiende |
- stoei•en•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van stoeiend: wat stoei, terwyl dit stoei
- Die stoeiende gedagtes van die afgelope klompie uur, wat hulle as 'n skryfding nou gestalte wil gee, is moontlik nie net gevorm in die uitvoering van ’n dagtaak nie, maar was moontlik ook die resultaat van ’n stuk nuuskierigheid. [1]