stollingsgesteente
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stollingsgesteente | stollingsgesteentes |
- stol•lings•ge•steen•te
- (geologie) Rots gevorm uit gestolde lawa of gestolde magma
- Die Kaapvaal-kraton is met ’n laag rotse en as bedek. Daarna het ’n groot hoeveelheid stollingsgesteentes opgestoot wat deur die vertikale lae in die sedimentêre Transvaal Supergroep gedring het, maar nie die oppervlak bereik het nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stollingsgesteente.