Gaan na inhoud

stomphoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Stomphoek
Enkelvoud Meervoud
  stomphoek    stomphoeke  
stomp + hoek
stomp•hoek
(wiskunde) 'n Hoek wat groter as 90 grade en kleiner as 180 grade is.
  1. As ons die inklinasiehoek van ’n lyn met ’n negatiewe gradiënt bereken, moet ons 180◦ bytel om die negatiewe hoek in die vierde kwadrant te verander na ’n stomphoek in die tweede kwadrant.[1]

    Antonieme

Skerphoek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: obtuse angle(en)
Nederlands: stompe hoek(nl) m