stoot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stoot | stote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stootjie | stootjie |
- Stamp of druk; 'n krag teen 'n voorwerp uitoefen.
- Weet jy wat gebeur as jy 'n kind 'n stoot op 'n swaai gee?[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stoot |
| Verlede Tyd | ek | het gestoot |
- Stamp of druk; van een plek na 'n ander skuif.
- Help my om die bokse in die hoek in te stoot.
- Jy moet die deur stoot, nie trek nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Praat Nuut Leef Nuut: Verstaan die krag van jou woorde Joyce Meyer, Struik Christian Media, 2013, ISBN 1415324603, ISBN 9781415324608
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | stoot m | stoten |
| Verkleinwoord | stootje | stootjes |
- Hulp:IPA: [stoot]
-
(lêer)
- Skielike stamp
- «Rugbyspelers moeten tegen een stootje kunnen.»
- Rugbyspelers moet taai wees.
- 1.: Ik stoot.
- 1.: Jij stoot.
- 1.: Hij, zij, het stoot.
- 2.: Stoot!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
