stop
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stop |
| Verlede Tyd | ek | het gestop |
| Teenwoordige deelwoord | stoppend | |
| Verlede deelwoord | gestopte | |
- Mense doen heldhaftige dinge om ’n reaktor leeg te kry om die weghol reaksie te stop, of om die lek van vlambare gas in die gebou te stop.
- My Sondagmiddagetes sluit elke maand iewers 'n gestopte hoender in met 'n heerlike sous daarby.[1]
| Vertalings: 1. 'n einde maak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. 'n vulling invoeg | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stop | stoppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stoppie | stoppies |
- plek waar die rit onderbreek word
- wat 'n bottel toemaak
- dagga of tabak wat 'n pyp vul
- Die hoogtepunt van die laatmiddag wildrit is die stop om jou bene te strek en die sonsondergang te bewonder.[1]
- Sit die pruime in 'n bottel en vul dit met water en alkohol. Ons sluit die stop en sit dit vir vyf weke in 'n donker plek. [2]
- Dat jy vanaand so lekker smaak? Dit is die skollie booi wat op die railway werk, Stoppies draai van sy railway geld.[3]