Gaan na inhoud

straatstorie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  straatstorie    straatstories    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  straatstorietjie     straatstorietjies  
Is daar krokodille in die Brumameer, of is dit net 'n straatstorie?

    Sinonieme

stadslegende, hedendaagse mite, dwaalstorie