streefbedrag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| streefbedrag | streefbedrae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| streefbedraggie | streefbedraggies |
- streef•be•drag
- 'n Streefbedrag is 'n vaste doelwit of mikpunt, soos 'n aantal aandele, opsies of aandelewaarderingsregte, of 'n kontantwaarde.
- teikenbedrag