Gaan na inhoud

streepsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  streepsel    streepsels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  streepseltjie     streepseltjies  
'n Streepsel is die uitbeelding van 'n golfvormige klont tandepasta wat op 'n tandeborsel geplaas word. (nurdle)