Gaan na inhoud

streskansie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  streskansie    streskansies  
T.s.v. 'n vakansie by die strand, kon sy nie die gevoel van streskansie afskud nie, aangesien sy voortdurend bekommerd was oor werk e-posse wat by die kantoor ophoop.

    Sinonieme

ontspanstres

{{Oorsprong < STRES + blaasKANSIE/vaKANSIE}}