Gaan na inhoud

stromatoliet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stromatoliet    stromatoliete  
stro•ma•to•liet
(paleontologie) 'n Gelaagde, kolomvormige, rotsagtige struktuur wat 'n groot deel van alle fossiele van 3,5 tot 0,5 miljard jaar gelede uitmaak, maar wat steeds gevorm word, waarvan sommige of almal die gevolg is van die neerslag van minerale deur mikroörganismes soos sianobakterieë.
  1. Vind uit of daar enige stromatoliete naby is vir ’n moontlike uitstappie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stromatolite(en)
Nederlands: stromatoliet(nl) m