Gaan na inhoud

stroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stroom    strome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stroompie     stroompies  
(fisika) Massa wat in 'n sekere rigting beweeg, soos 'n vloeistof, groep mense, diere, elektrone, ander voorwerpe
  1. 'n Stroompie bloed soek uitweg deur die gras
    Na laer lande, waar sy nattigheid
    Die tingerige halmpies lawend was
    Met lewensvog van fierste heldestryd.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stream(en), current(en)
Nederlands: stroom(nl) m