stuiweraandeel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stuiweraandeel | stuiweraandele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stuiweraandeeltjie | stuiweraandeeltjies |
- stui•wer•aan•deel
- Baie mense reken winsmaak is moontliker met stuiweraandele eerder as gevestigde aandele. (penny share, penny stock)