stuwerblad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Stuwer met soepel stuwerblaaie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stuwerblad     stuwerblaaie  

Uitspraak

IPA: [ˈstyvərˌblɑt], meervoud: [ˈstyvərˌblɑːjə]

Met Arabiese letters

سْتُیڤِرْبْلَدْ , meervoud: سْتُیڤِرْبْلایِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(tegniek) Een van die lemme of blaaie van die stuwer.

    Vertalings

  Vertalings:    stuwerblad
Duits: Laufschaufel(de)
Engels: impeller blade(en)
Nederlands: schoep(nl)