Gaan na inhoud

styg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek styg  
Verlede Tyd  ek  het gestyg    
Teenwoordige deelwoord stygend   
Verlede deelwoord gestygde, gesteë   
  1. om op te gaan, om te vermeerder
  1. Verbruikersinflasie het in September weer gestyg en staan nou op 3,4%, ná die syfer van 3,3% 'n maand tevore. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rise(en), ascend(en)
Nederlands: stijgen(nl)