styl
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| styl | style |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| styltjie | styltjies |
- styl
- Wyse waarop mens iets doen.
- Die vorm of ontwerp van iets; karakteristieke vorm.
- (plantkunde) Buisvormige, middelste gedeelte van die stamper.
- Die meer bekende style van swem is vryslag (kruipslag), borsslag, rugslag en vlinderslag.
- Die Neogotiese styl het vinnig ook belangstelling op die vasteland van Europa gewek en het verder uitgebrei na alle dele van die Britse Ryk.
- Die styl is ’n pilaaragtige steel waardeur die stuifmeelbuise groei om die vrugbeginsel te bereik.
| Vertalings: styl | |||
|---|---|---|---|