Gaan na inhoud

stysel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stysel
Enkelvoud Meervoud
  stysel     
sty•sel
(chemie), (biologie), (voeding) 'n Polimeriese koolhidraat wat bestaan ​​uit talle glukose-eenhede wat deur glikosiedbindings verbind word. Hierdie polisakkaried word deur die meeste groen plante vir energieberging geproduseer.
  1. Stysel word nie net in blare gestoor nie maar hoë vlakke van stysel kom ook in die stingel en wortels van grane voor. Suiker en stysel is die twee koolhidraatkomponente wat die graanvultempo, -persentasie en graangewig beïnvloed en uiteindelik, ook die opbrengs.[1]
Koolhidraat, polisakkaried

    Meronieme

Glukose

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: starch(en)
Nederlands: stijfsel(nl) o