substitueer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | substitueer |
| Verlede Tyd | ek | het gesubstitueer |
| Teenwoordige deelwoord | substituerend | |
| Verlede deelwoord | gesubstitueerde | |
- sub•sti•tu•eer
- Om een voorwerp met 'n ander te vervang
- In ’n haloalkaan kan meer as een waterstofatoom gesubstitueer word met halogeenatome.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|