suiplappie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| suiplappie | suiplappies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| suiplappietjie | suiplappietjies |
- Druk liggies met 'n suiplappie op die eiervrug om enige verdere vog te absorbeer.
- kombuispapier, sponspapier, suigpapier