suiwering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| suiwering | suiweringe, suiwerings |
- sui•we•ring
- Daar is verskeie stappe (of prosesse) in die suiwering van water. Jy kan water kook of watersuiweringstablette byvoeg. Die vyf prosesse wat algemeen gebruik word om water te suiwer, is sifting, uitsakking, deurlugting, filtrering en ontsmetting.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|