Gaan na inhoud

suiwers

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   suiwer    suiwer    suiwers    
Vergrotend   suiwerder    suiwerders  
Oortreffend   suiwerste  
sui•wers
Partitiewe vorm van suiwer.
  1. Sy verhouding met die gestorwe man se vrou ontwikkel van 'n aarselende toenadering tot 'n diep en omvattende liefde wat as iets suiwers teenoor die omringende verskrikking en ellende staan, al word dit uiteindelik deur die brute magte van die ‘staat’ vernietig.[1]