Gaan na inhoud

sulfiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sulfiet    sulfiete  
sul•fiet
(chemie) Die suurres van die oksosuur swaeligsuur, 'n ioon met die formule SO2−3, en die soute en esters wat dit bevat
  1. Sulfiet-oksidase (SO): ’n Ensiem wat sulfiet (SO2−3) oksideer tot sulfaat (SO2−4) in die swaelmetabolisme van plante. Hierdie proses is belangrik vir die detoksifisering van sulfiet en die behoud van die aminosuurbalans. [1]

    Homofone

Sulfied
Waterstofsulfiet

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulfite(en)
Nederlands: sulfiet(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sulfiet.