Gaan na inhoud

suurpootjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  suurpootjie    suurpootjies  
suur + poot
(reptiele) op Wikispecies Psammobates geometricus, 'n skilpadjie wat endemies is aan die Wes-Kaap van Suid-Afrika
'n Plaaslike boer is bekommerd dat talle suurpootjies nie net in de brand omgekom het nie, maar dat dié skilpadjies ook groot dele van hul habitat in die brand verloor het.[1]

    Sinonieme

Geometriese skilpad

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: geometric tortoise(en)
Nederlands: geometrische landschildpad(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suurpootjie.