swaard
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swaard | swaarde |
- (militêr), (geskiedenis) 'n Lang wapen van metaal met 'n hef en 'n lem met aan beide kante 'n geslypte snykant. Die hef word met 'n kruis of mandjie van die lem geskei om die draer se hand te beskerm en die opponent se swaard vas te vang
- Swaarde is histories konteksgebonde, en onthul belangrike inligting oor die aard van die konfrontasie en aanvalstrategie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaard.