Gaan na inhoud

swaeligsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Swaweligsuur se molekule
Enkelvoud Meervoud
  swaeligsuur     
swae•lig•suur
(chemie) Die swak en onstabiele oksosuur van swael in sy +4 oksidasietoestand met formule H2SO3
Swaweligsuur
Sulfiet, swaeldioksied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulfurous acid(en)
Nederlands: zwaveligzuur(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaeligsuur.