Gaan na inhoud

swaelsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die swaelsuurmolekule
Enkelvoud Meervoud
  swaelsuur     
swael + suur
swael•suur
(chemie) Die oksosuur van swael in sy 6+ oksidasietoestand met formule H2SO4
  1. Met ander woorde, in een molekule van swaelsuur dra waterstof 2,06% by tot die massa van die verbinding, swael 32,71% en suurstof 65,23%.[1]
Oksosuur
Swawelsuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulfuric acid(en)
Nederlands: zwavelzuur(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaelsuur.