Gaan na inhoud

swart swaan²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  swart swaan²    swart swane²  
'n Swartswaan-gebeurtenis (soos die 911-aanvalle) is 'n onvoorspelbare gebeurtenis wat 'n ernstige impak het en dikwels agterna as voor die hand liggend beskou word.