Gaan na inhoud

swawelsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die swaelsuurmolekule
Enkelvoud Meervoud
  swawelsuur     
swawel + suur
swa•wel•suur
(chemie) Die oksosuur van swael in sy 6+ oksidasietoestand met formule H2SO4
  1. Lood (Pb), lood (IV) oksied (PbO2) en swawelsuur (H2SO4) word gebruik in motorbatterye.[1]
Oksosuur
Swaelsuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sulfuric acid(en)
Nederlands: zwavelzuur(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swawelsuur.