Gaan na inhoud

swekini

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  swekini    swekini's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  swekini'tjie      
'n Swekini (met 'n stuk plastiek of gaas om 'n middelrif na te boots) help mense wat oorbewus is van hul middelrif wat blootgestel word, maar wat steeds die gevoel wil hê om 'n bikini te dra.