swerfgeskiedenis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swerfgeskiedenis |
- swerf + geskiedenis
- swerf•ge•skie•de•nis
- Adverteerders gebruik rekenaargebruikers se swerfgeskiedenis om produkte waarin hulle belangstel, aan hulle te adverteer. (web browsing history, browsing history, webscrolling history)
- webblaaigeskiedenis, deurblaaigedrag