swernoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  swernoot     swernote  

Woordafbreking

swer•noot

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(pejoratief) 'n Skurk; skerm of haatlike persoon.

    Voorbeeldsinne

Die swernoot het my bedrieg!

    Wisselvorme

swernoter

    Vertalings

  Vertalings:    swernoot
Engels: blighter(en), bugger(en)

Swear not an oath to the queen. Swernoot = swear not