Gaan na inhoud

swetterjoel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  swetterjoel    swetterjoele  
swet•ter•joel
'n Massa, boel, klomp, menigte, groot hoeveelheid
Maar 'n swetterjoel logge middelmatighede is al aan ons Suid-Afrikaners gesmous as “goeie grotes”.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: load(en)
Nederlands: heleboel(nl), menigte(nl) v, scheepslading(nl) v