swig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | swig |
| Verlede Tyd | ek | het geswig |
| Teenwoordige deelwoord | swigtend | |
| Verlede deelwoord | geswigte | |
- (militêr) om toe te gee, om te moet opgee
- Na ’n heroïese weerstand van 31 dae het die fort voor die heftige Turkse aanvalle geswig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|