taaibos
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| taaibos | taaibosse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| taaibossie | taaibossies |
- taai•bos
- (plante) 'n Boom of struik uit die genus
Searsia, veral die gewone taaibos
Searsia pyroides, wat algemeen in Suid-Afrika voorkom
- Die taaibos-spesies in die genus Sersia is 'n onskatbare natuurlike bron van veevoeding, veral tydens die droë seisoene [1]