Gaan na inhoud

taaiers

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   taaie    taaie, taai    taais    
Vergrotend   taaier    taaiers  
Oortreffend   taaiste  
taai•ers
Partitiewe vorm van die vergrotende trap van taai.
  1. Vir 'n gesinsvakansie na Margate is 'n bagasiesleepwa piekfyn, maar as jy veld toe mik, het jy iets taaiers nodig as jou Ventertjie met groter band op -jy het 'n verdsleepwa nodig.[1]
  1. [Veldsleepwaens | Pak op en haak aan; Nadine Thomson;010]