Gaan na inhoud

taalpolisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  taalpolisie     
taal + polisie
taal•po•li•sie
Die taalpolisie is mense wat 'n kompulsiewe drang het om ander mense se taalgebruik reg te stel, dikwels in die openbaar.
Die versoeking is groot om soos wafferse taalpolisie rooi penne rond te swaai en te kla oor mense wat onbevoeg is, maar daar is dalk meer wat ons uit hierdie bohaai oor een n kan leer.[1]